Cover image for Tussen die klippe
Tussen die klippe
Title:
Tussen die klippe
Author:
Du Plessis, Hans
ISBN:
9780799378559
Personal Author:
Physical Description:
301 pages ; 20 cm
Abstract:
" 'n Dekade of wat na die Groot Trek word 'n vrou voor die hof gedaag vir veelmannery en al die onnoembare sondes wat daaruit kan voortspruit. Of 'n misdaad en sonde dieselfde saak is, is nie alte duidelik nie, maar die hof het tyd, stompe om op te sit, en iemand wat kan skryf. En getuies. Dit sukkel, want die verrigtinge word onderbreek deur bobbejane, voëls en vlakvarke wat 'n lawaai opskop wanneer nodig en onnodig. Iedereen veg om 'n eie waardigheid en waarheid, net die regverdiges nie; hulle is nie seker wat hier bewys moet word nie. En wanneer die waarheid openbaar word, is dit nie die waarheid wat mens verwag het nie. Uit al hierdie dinge probeer dominee Johannes sin maak van wat die liefde is. Lê die liefde in al sy vorme nie dalk iewers tussen daardie twee klippe wat Moses van die berg af teruggebring het nie?"--Back cover.
Format:
Books
Document ID:
SD_ILS:1540466
Availability:
~0
Holds: